NetNuus 2.4.3 [free]

ソフトウェア

NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig
wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus
gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die
nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop
nie. Dis rolnuus vir almal.

バージョン履歴

Free Download ダウンロードする二次元コード
  • ソフトウェアの名称: NetNuus
  • ソフトウェアカテゴリ: ニュース&雑誌
  • APK名: com.netnuus.android
  • 最新バージョン: 2.4.3
  • サポートROM: 4.4 以上
  • ファイルサイズ : 12.76 MB
  • 更新した: 2018-03-11